Tranquil Entrenchment
Die foto’s op die webblad is n ware weergawe van die realiteit! Dit is lekker om n stukkie gras en braaiplek by die verblyf te hê. ons is so vriendelik ontvang en die vooraf reëlings en aanwysings was puik.
You went ourt of your way to make our stay special. Definitely recommended. Hope you all of the best with your future plans in extending your guesthouse. The location is perfect.
Perfect location. The hostess is very friendly and the spacious rooms are comfortable, clean and decorated in style. A thumbs up for Xeriba’s!
Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer het alles in wat ons benodig, selfs braaigeriew wat n bonus was. Die kameris elke dag skoon gemaak en was baie netjies. Lekker sentraal geleë. Sal beslis dit aanbeveel en weer daar gaan oornag.
Skoon en uitstekende dienss. Ons kamer was nuut gebou en als nog so mooi en skoon, Lekker om ‘n mens se eie yskasie te hê. Sal die plek vir enige iemand aanbeveel. Zandra het seker gemaak ons het als wat ons nodig het. Baie dankie Zandra vir julle wonderlike diens, as ons ooit weer daai kant toe moet kom sal ons beslis weer ‘n draai kom maak.
Die gastehuis is in n baie stil area geleë, wat mens nodig het na n lang week van rondhardloop. Ons in ongelooflik vriendelik ontvang deur die gasvrou – wat geen moeite ontsien het om ons te akkommodeer nie. die kamer is groot, ruim, skoon en heeltemal privaat -geen geroesemoes van mense nie. Ek sal die gastehuis enige tyd aanbeveel.
Die kamers is baie netjies. Ons het baie lekker gebly. Baie dankie!
Baie gemaklik en gerieflik, uiters skoon en netjies. Sal definitief weer daar gaan bly.